Vrygewige God, U het hierdie wêreld geskep vir almal om in te deel

Buig oop ons geklemde hande om te laat gaan van gierigheid wat die armes beroof

Blaas skoon ons ore om die pyn en angs te kan hoor van hulle wat uitroep vir geregtigheid

Ontbind ons harte om diegene wat deur skuld gevange gehou word te kan herken

Ontsluit ons lippe om die jubeljaar uit te roep, hier en nou

Mag ons versorging deeglik en ons eensgesindheid tasbaar wees

Mag hierdie gemeenskap ‘n teken van hoop wees

Want nou is U genadetyd

Vertaal vanaf gebed in die gebedeboek van St Michael’s Parish, Liverpool, Engeland.

Gevind in Wisdom is Calling (p. 57 edited by Geoffrey Duncan)

Advertisements